Marilé Shiloh de Villiers
In afwagting op ons prinses!
Monday, March 28, 2011
Kyk! Hier is jy!
8mm groot! Met 'n pragtige sterk hartkloppie op 7 weke (6 weke en 5 dae volgens die sonar)
Mamma hou jou datum nog op die 11de November, alhoewel die sonar hom wys as 13 November. So kom ons kyk!
Friday, March 25, 2011
7 Weke - Bessie
Vandag is jy so groot soos 'n bessie!
Ons gaan vanmiddag vir ons eerste sonar en dan sal ons loer vir jou, Mamma kan nie wag nie!
XXX
Friday, March 18, 2011
6 Weke... Pronkertjie/Lensie
Kyk hoe lyk jy nou al!
Nog net 1 week my skat, dan loer ons vir jou!
xxx
Monday, March 14, 2011
5 Weke
(Sesame saadjie/Appel saadjie)
5 Wekies oud, kan nie wag om jou te sien nie my bokkie. Nog net 2 wekies, dan loer ons na jou!
Mamma
Tuesday, March 8, 2011
Hier is jy!
Jy het Pappa en Mamma verras met die nuus van jou opwagting, op ons 5 jaar huweliksherdenking - 4 Maart 2011!
Ons eerste sonar is 25 Maart 2011, om 13:20, dan is ek 7 weke swanger.
Jou verwagte datum is om en by 11 November 2011 (11-11-11) en jy is nou 4 weke en 4 dae oud. So groot soos 'n "poppy seed"
Ons sien baie uit na jou koms!
Liefde
Mamma
Newer Posts
Home
Subscribe to:
Comments (Atom)