Tuesday, March 8, 2011

Hier is jy!

Jy het Pappa en Mamma verras met die nuus van jou opwagting, op ons 5 jaar huweliksherdenking - 4 Maart 2011!

Ons eerste sonar is 25 Maart 2011, om 13:20, dan is ek 7 weke swanger.

Jou verwagte datum is om en by 11 November 2011 (11-11-11) en jy is nou 4 weke en 4 dae oud. So groot soos 'n "poppy seed"

Ons sien baie uit na jou koms!

Liefde
Mamma

No comments:

Post a Comment