Friday, April 15, 2011

10 Weke

Ons het vir jou gaan loer by Oupa-groot se spreekkamer laas naweek, hier is jy op 9 weke. Mens kan sien daar is al bolletjies langs jou lyfie vir armpies en beentjies.


Op 10 weke so groot soos 'n pruim of 'n baba lemoentjie.


Volgende week loer ons weer vir jou!

No comments:

Post a Comment